Accordly

Die Oukraalliedjie

Разные песни

Die Oukraalliedjie

Jy met jou mandolientjie, ek met my bandolientjie Sing ons die Oukraalliedjie saam; Sing ons van waterstrome, slange in olienhoutbome En 'n ribbok wat daar teen rantjie staan. Ons sing (ons sing), ons speel (ons speel) Van die Oukraal wat ons nooit nie sal verveel (sal verveel) Jy met jou mandolientjie ek met my bandolientjie Sing ons die Oukraalliedjie saam.